Hoërskool Nico Malan

Gerotsves in die Woord van God, trag die Hoërskool Nico Malan om vir sy leerlinge 'n verrykte gees te skep, om hulle toe te rus met 'n waardesisteem wat hulle in staat stel om die lig van kennis, offervaardigheid, dienswilligheid en liefde vir die eie uit te straal.

 
Jammer vir die groot stilte! Weens tegniese probleme buite ons beheer is die webtuiste bietjie agter, maar ons tegnici werk hard aan die probleem en ons hoop om spoedig weer ten volle op datum te wees!
 

 
Matriekuitslae 2009:

191 graad 12-leerders
190 slaag

125 leerders kwalifiseer om 'n graad-kursus te volg
63 leerders kwalifiseer om 'n diploma-kursus te volg

13 leerders slaag met onderskeiding
177 vakonderskeidings word behaal met ander woorde 13,2 % van alle vakke wat geskryf is, word met onderskeiding geslaag.

Jani Steenkamp slaag met 6 onderskeidings

Die volgende leerders slaag met 5 onderskeidings:

Vasti Botma
Hestie Hay
Wilmeri Potgieter
Pietie Loubser
Chané Moolman

Ons twee topkandidate se uitslae:

1 Jani Steenkamp
Afrikaans Huistaal 81 %
Engels Eerste Addisionele Taal 85 %
Wiskunde 77 %
Lewensoriëntering 90 %
Besigheidstudies 86 %
Lewenswetenskappe 88 %
Musiek 86 %

2 Hestie Hay
Afrikaans Huistaal 78 %
Engels Eerste Addisionele Taal 81 %
Lewensoriëntering 92 %
Besigheidstudies 83 %
Lewenswetenskappe 76 %
Rekeningkunde 80 %
Wiskundige Geletterdheid 93 %

Ons is baie trots op die klas wat uitstekend gevaar het!
 

 
Die nuwe personeellede vir 2010 is:

Mev. A Steenkamp
 
Week Events
8 - 14 Februarie:

11 Valentynsbal Skoolsaal
 
12 - 13 OP Junior Kampioenskap
 
14 Valentynsdag
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.