|
NICO MALAN vs DF MALHERBE
1ste wen 60 - 3 2de wen 37 - 0 3de gelyk 17 - 17 o/16A wen 50 - 0 o/15A wen 22 - 3 o/14A wen 73 - 0
Lourens Fourie met die bal en Hendri Wait wat hom ondersteun Foto geneem deur John Wait |
|
NICO MALAN vs MUIR
1ste 15 - 11 2de 29 - 8 3de 25 - 7 o/16 A 52 - 0 o/16 B 32 - 7 o/15 A 34 - 7 o/15 B 36 - 6 o/14 A 17 - 7 o/14 B 66 - 0 Heynrich du Toit met die bal. Rino Diedericks, Joubert Maarschalk, Tiaan Boonzaaier en Hendri Wait
Foto geneem deur John Wait |
|
NICO MALAN vs BRANDWAG
1ste VERLOOR 19 - 17 2de VERLOOR 20 - 17 3de WEN 10 - 5 o/16A WEN 53 - 5 o/15A GELYKOP 10 - 10 o/15B VERLOOR 15 - 12 o/14A VERLOOR 34 - 7 o/14B WEN 46 - 0 o/16B WEN 36 - 10 (vs Woodridge)
Lourens Fourie (met die bal) en Rino Diedericks, Hendri Wait en Ian Groenewald ondersteun hom. Fotos geneem deur John Wait |
|
Nico Malan VS Barnard Castle School Barnard Castle School het Woensdag, 28 Julie 2010, hier gespeel. Hulle is geleë in County Durham, Engeland. 1ste wen 30 - 22 o/16 A verloor 14 - 7
Joubert Maarschalk met die bal. Marnus Markram en Heynrich du Toit Fotos geneem deur John Wait |
|
Nico Malan VS Andrew Rabie 1ste wen 59 - 0 o/15 A wen 47 - 5 o/14 A wen 57 - 0 Heynrich du Toit met die bal en van links word hy ondersteun deur Hendri Wait, Jaco Beukes, Jacques Morgan en Ian Groenewald
|
|
Swartland Toernooi vs Tygerberg VERLOOR 53 - 17 vs Bishops VERLOOR 33 - 10 |
|
Cambridge Sports Festival vs Stirling WEN 13 - 6 vs Fairmont WEN 17 - 7
Jacques Morgan met die bal. Hendri Wait en Rino Diedericks ondersteun hom. |
|
NICO MALAN vs OTTO DU PLESSIS 1ste WEN 29 - 13 2de VERLOOR 29 - 6 3de WEN 11 - 0 o/16 A WEN 77 - 0 o/15 A WEN 36 - 10 o/15 B GELYK 18 - 18 o/14 A WEN 55 - 0 o/14 B WEN 49 - 0
Heynrich du Toit met die bal. Ruan Scheepers en Rosseau Prinsloo ondersteun hom. |
|
NICO MALAN vs FRAMESBY FNB CLASSIC CLASHES 1ste verloor 22 - 18 2de verloor 17 - 6 3de verloor 3 - 0 4de verloor 24 - 5 o/16A verloor 32 - 5 o/16B verloor 19 - 17 o/15A wen 17 - 7 o/15B verloor 18 - 5 o/14A wen 12 - 10 o/14B wen 50 - 7 EERSTE SPAN Drieë deur Rosseau Prinsloo, Selvyn Davids Strafskoppe deur Ruan Scheepers (x2) Doelskoppe deur Ruan Scheepers (x1) Uitblinkers: Rosseau Prinsloo en Heynrich du Toit |
|
Hoërskool Nico Malan VS Hoër Tegniese Skool Newton 11 Mei
1ste span WEN 48 - 10 2de span WEN 6 - 3 3de span WEN 27 - 11 o/15 A WEN 22 - 0 o/14 A WEN 54 - 0 Rustydtelling 36 - 0 Drieë deur Nico Malan: (nr 9) Joubert Maarschalk (nr 11) Selwyn Davids (nr 15) Anton Coetzee (nr 7) Heynrich du Toit x 2 (nr 6) Christiaan Nieman (nr 13) Rosseau Prinsloo Strafskop deur Ruan Scheepers (nr 12) van Nico Malan en 5 doelskoppe. Drieë deur Newton: (nr 14) Andile Witbooi (nr 15) Lorenzo Baadjies Ian Groenwald van Nico Malan met die bal. Jacques Morgan, Brenden Olivier en Hendri Wait ondersteun hom. Foto geneem deur John Wait
|
|
Hoërskool Nico Malan VS Hoërskool Despatch (8 Mei)
1ste span VERLOOR 13 - 11 2de span VERLOOR 10 - 5 3de span WEN 20 - 6 o/16 A VERLOOR 5 - 3 o/15 A VERLOOR 17 - 12 o/15 B VERLOOR 31 - 19 o/14 A WEN 19 - 0 o/14 B WEN 34 - 0
Merlin Petersen van Nico Malan in aksie, terwyl mnr. Gerrit Pienaar (afrigter) sake van langs die veld af dophou. |
|
Nico Malan vs Pw Botha (1 Mei) 1ste WEN 20 - 3 2de VERLOOR 27 - 20 o/16A WEN 45 - 10 o/15A WEN 43 - 3 o/14A WEN 58 - 0 |
|
vs Daniel Pienaar (17 April) 1ste WEN 30 - 16 2de WEN 17 - 8 3de VERLOOR 17 - 5 4de VERLOOR 24 - 3 o/16 A VERLOOR 17 - 3 o/16 B WEN 14 - 13 o/15 A WEN 12 - 7 o/15 B GELYKOP 12 - 12 o/14 A WEN 17 - 12 o/14 B VERLOOR 12 - 10 |
|
Kearsney-toernooi Ons eerste rugbyspan het aan die jaarlikse Kearsney-toernooi deelgeneem. Slegs 10 skole in die land neem op uitnodiging deel. 7 van vanjaar se spanne was verlede jaar onder die top 20 skole in die land, waarvan 4 ander die top 7 was. Vir die spelers van Nico Malan was dit 'n wonderlike geleentheid om teen dié skole te speel. In ons eerste wedstryd verloor ons teen Selborne 26 - 13 maar is met 10 minute oor 20 - 13 agter. In ons volgende wedstryd verloor ons vêr teen EG Jansen. (no 3 in Suid Afrika). In die wedstryd verloor ons 5 sleutelspelers met beserings. In die derde wedstryd klop ons Upington 20 - 3 met 'n goeie tweede helfte. Verskeie spelers speel uitstekend en is deur die Sharks akademie raakgesien. Hulle is: Brenden Olivier, Ian Groenewald, Rosseau Prinsloo, Ruan Scheepers en Heynrich du Toit. Brenden ontvang egter 'n drie jaar kontrak by die Sharks en word as voorspeler van die toernooi aangewys. Ons is werklik trots op hom. Bietjie meer oor Brenden: 2008 o/16 Grant Khomo gespeel - Loskopstut vir die OP-span; 2009 gekies vir die @lantic Sevens toernooi Speel eerstespan vir Nico Malan vanaf graad 10 (2008, 2009 en 2010) as Loskopstut. Brenden word soms ingespan as Agsteman. o/15 Rugbyspan neem aan die Grey Festival deel gedurende die vakansie en die uitslae is soos volg: Nico Malan vs Grey VERLOOR 22 - 11 Nico Malan vs Muir WEN 44 - 0 Op die foto van links: Mnr. Gerrit Pienaar (afrigter: eerste rugbyspan), Brenden Olivier en mnr. Pieter Potgieter (skoolhoof) ![]() |
|
20 Maart Die o/16 A en B spanne het 20 Maart op Rietbron in die Karoo gaan rugby speel. Die B-span het teen HS Cradock gespeel en 17-12 verloor. The A-team played against Langenhoven Gymnasium from Oudtshoorn and won 17-13. Well done guys! Op 20 Maart het die o/14A, o/15A en die 1ste spanne by Graeme College in Grahamstad gaan speel. u/14 vs Queens College won 37-7 u/15 vs Graeme College lost 10-17 1st team vs Hudson Park lost 14-15 Uitblinkers was Marnus Markram, Merlin Petersen en Ian Groenewald. |
|
Sportdag by Gill
Saterdag 13 Maart het Nico Malan se o/15A, o/16A en 1ste span deelgeneem aan Gill se sportdag. Die o/15A wen 39-0 en die o/16A verloor 10-0 teen Gill se 2de span. The 1st team took on Cradock and won 15-10. After trailing 10-0, the team fought back with 2 tries, a conversion and a penalty. Tries scored by Joubert Maarschalk and Brenden Olivier. Ruan Scheepers het gesorg vir die doelskop en strafskop. Well done boys! |
|
1ste span vs PW Botha
Ons 1ste rugbyspan het Saterdag teen PW Botha van George gespeel. In 'n klipharde wedstryd slaag ons daarin om 22-15 te wen. Tries were scored by the following players: Rosseau Prinsloo, Ruan Scheepers and Anton Coetzee. Well done guys and good luck with the rest of the season! |
Tel: 042 295-1130 / 295-2487
Fax: 042 291-0411 / 086 697 5661
E-Pos: nicomalan@gmail.com
Sluit aan by ons Facebook-groep: Nico Malan High School

Rugby 2010 Uitslae
Rugby 2011 | Rugby 2012

