Netbal 2010 Uitslae

NICO MALAN vs DF MALHERBE

o/19A wen 22 - 6
o/19B wen 24 - 9
o/19C wen 35 - 3
o/19D wen 36 - 13
o/16A wen 19 - 6
o/16B wen 14 - 8
o/16C wen 13 - 10
o/16D wen 12 - 5
o/14A wen 27 - 6
o/14B wen 15 - 6
o/14C wen 17 - 12


Carla Oliphant (AV) van Nico Malan spring vir die bal en Leonie Erasmus (D) van Nico Malan is reg om haar te ondersteun


NICO MALAN vs BRANDWAG

o/19C WEN 14 - 11
o/19D WEN 17 - 9
o/16C VERLOOR 14 - 8
o/16D VERLOOR 23 - 4
o/14A WEN 14 - 12
o/14B VERLOOR 18 - 8
o/14C VERLOOR 23 - 14
o/14D VERLOOR 8 - 7


Nico Malan VS Andrew Rabie

o/19 B wen 31 - 15
o/19 C wen 22 - 4
o/16 A wen 26 - 1
o/16 B wen 30 - 4
o/14 A wen 33 - 6
o/14 B wen 29 - 1


Cambridge Sports Festival

vs Grens VERLOOR 17 - 13
vs Fairmont VERLOOR 16 - 15
vs Alxander Road WEN 11 - 6
vs Stirling WEN 27 - 1
vs Port Rex WEN 21 - 2
vs Westering WEN 26 - 6
vs Cambridge WEN 27 - 16
vs Hudson Park WEN 20 - 13


NICO MALAN vs OTTO DU PLESSIS

o/19 A WEN 38 - 5
o/19 B WEN 27 - 6
o/19 C WEN 32 - 0
o/16 A WEN 15 - 6
o/16 B WEN 16 -11
o/16 C GELYK 14 - 14
o/14 A WEN 17 - 9
o/14 B WEN 18 - 5
o/14 C WEN 17 - 2
o/14 D WEN 8 - 6


Lize du Plessis van Nico Malan in aksie.


NICO MALAN vs FRAMESBY
FNB CLASSIC CLASHES


o/19A verloor 20 - 19
o/19B verloor 17 - 15
o/19C verloor 14 - 13
o/19D wen 12 - 10
0/19E verloor 7 - 4
o/16A verloor 22 - 12
o/16B verloor 21 - 7
o/16C verloor 17 - 16
o/16D verloor 38 - 10
o/14A wen 19 - 16
o/14B verloor 15 - 4
o/14C wen 18 - 12
o/14D verloor 12 - 2


Hoërskool Nico Malan VS Hoërskool Despatch (8 Mei)

o/19 A WEN 28 - 12
o/19 B WEN 17 - 9
o/19 C WEN 16 - 6
o/16 A WEN 14 - 10
o/16 B WEN 13 - 7
o/16 C VERLOOR 14 - 15
o/14 A WEN 25 - 3
o/14 B WEN 20 - 9





Netbal Oos-Kaap kleure

Onlangs het ons netbalspelers aan die finale Oos-Kaap proewe gaan deelneem.

12 van ons dogters is in die verskeie spanne opgeneem en verwerf hiermee Oos-Kaap kleure.

Tenicke Bezuidenhout (o/15), Gabi Tidbury (o/19), Muki Gumede (o/19), Susan du Plessis (o/19), Marzanne Viljoen (o/15)

Tanri Strydom (o/16), Carla Oliphant (o/16), Nicola Botha (o/15), Lwanda Ketse (o/19)

Natasha van Wyk (o/15), Kaylynn Felix (o/14), Mieke Potgieter (o/14)



Top Netbaltoernooi te George

Nico Malan se eerste netbalspan het van 3 - 7 April aan die Top Netbaltoernooi te George deelgeneem.

Die blootstelling en ondervinding is van onskatbare waarde vir die jong span, wat hulle uitstekend van hulle taak gekwyt het. Die span het baie geleer en sterk geëindig. Ons speel 11 wedstryde en wen 5. Ons eindig 13de uit 18 skole.


Nico Malan vs Pw Botha (1 May)

o/19C teen P.W. Botha se 1ste span WEN 33 - 4
o/16B VERLOOR 17 - 16


Top Netbaltoernooi te George

Nico Malan se eerste netbalspan het van 3 - 7 April aan die Top Netbaltoernooi te George deelgeneem.

Die blootstelling en ondervinding is van onskatbare waarde vir die jong span, wat hulle uitstekend van hulle taak gekwyt het. Die span het baie geleer en sterk geëindig. Ons speel 11 wedstryde en wen 5. Ons eindig 13de uit 18 skole.


Despatch Sportfees

Ons 1ste span het Vrydag 19 Maart na Despatch vertrek en daar aan die Despatch Sportfees gaan deelneem. Hulle speel 6 wedstryde waarvan hulle 5 wen en slegs 1 verloor. Die uitslae lyk soos volg:
vs Knysna won 5-0
vs Cradock won 13-0
vs Grens lost 6-10
vs Kirkwood won 10-0
vs Oudtshoorn won 8-3
vs Hangklip won 4-3
Baie geluk aan hierdie netbalspan!


Sportdag by Gill College

Op 13 Maart het ons 1ste netbalspan hulle seisoen afgeskop by Gill College se sportdag. Hulle speel 5 wedstryde en wen al 5. Die uitslae lyk soos volg:
vs Volkskool 9-3
vs Winterberg 16-1
vs D.F 12-1
vs Gill 13-2
vs Adelaide 11-2
Congratulations girls!


Netbal 2011 | Netbal 2012