|
NICO MALAN vs DF MALHERBE
o/19A wen 2 - 1 o/19B wen 2 - 0 o/16A wen 6 - 0 o/16B wen 2 - 0 o/14 wen 1 - 0 Helene Slabbert van Nico Malan in aksie Fotos geneem deur John Wait |
|
NICO MALAN vs BRANDWAG
o/19A GELYK 0 - 0 o/19B GELYK 0 - 0 o/19C VERLOOR 1 - 0 o/19D WEN 2 - 0 o/16A VERLOOR 2 - 0 o/16B VERLOOR 1 - 0 o/16C GELYK 1 - 1 o/16D GELYK 0 - 0 o/14A GELYK 0 - 0 o/14B VERLOOR 2 - 0
Stephanie de Jager van Nico Malan Fotos geneem deur John Wait |
|
Nico Malan VS Barnard Castle School Barnard Castle School het Woensdag, 28 Julie 2010, hier gespeel. Hulle is geleë in County Durham, Engeland. 1ste wen 1 - 0
Jolene Büchner van Nico Malan
Melisa Jonck van Nico Malan Fotos geneem deur John Wait |
|
Nico Malan VS Andrew Rabie o/19 A wen 6 - 0 o/16 A wen 6 - 0
Jolene Büchner van Nico Malan. Speler van die wedstryd.
Elrine Steyn van Nico Malan in aksie. |
|
Cambridge Sports Festival vs Port Alfred WEN 2 - 0 vs Cambridge VERLOOR 2 - 0 vs Alexander road GELYKOP 1 - 1 vs Hudson Park VERLOOR 3 - 0 vs Cradock WEN 1 - 0
Dané Venter van Nico Malan in aksie. |
|
NICO MALAN vs FRAMESBY FNB CLASSIC CLASHES o/19A gelyk 2 - 2 o/19B gelyk 0 - 0 o/19C gelyk o/16A wen 1 - 0 o/16B wen 5 - 0 o/14 verloor 2 - 1 |
|
Nico Malan en St Dominics meet kragte (15 Mei)
o/19A WEN 2 - 1 o/19B WEN 4 - 0 Op die foto Riska Verwey van Nico Malan in aksie. Foto geneem deur John Wait
|
|
Hoërskool Nico Malan VS Hoërskool Despatch (8 Mei)
o/19 A WEN 6 - 0 o/19 B WEN 3 - 0 o/16 A WEN 3 - 0 o/14 GELYKOP 0 - 0
Leta Meyer van Nico Malan in aksie op die hokkieveld. |
|
Nico Malan vs Pw Botha (1 May) 1ste WEN 8 - 0 |
|
Elsie Coetzer-toernooi in Bloemfontein
Nico Malan se eerste hokkiespan het die vakansie aan die Elsie Coetzer-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Dit is 'n baie groot toernooi met 80 spanne van regoor die land en die spanne het in verskillende afdelings meegeding. Nico Malan vs Bryanston WEN 8 - 0 Nico Malan vs Waterkloof VERLOOR 4 - 0 Nico Malan vs Swartkop WEN 4 - 0 Ons speel in die semifinaal teen die uiteindelike wenners Hoërskool Dundee en verloor 1 - 0. Nico Malan eindig uiteindelik vierde in hulle afdeling nadat hulle met 1 doel teen Hoërskool Oranje in die uitspeelwedstryd verloor. |
|
Despatch sportfees
Die 1ste span het 19 en 20 Maart aan die Despatch sportfees gaan deelneem. Vrydag speel hulle teen Brandwag en wen 1-0. Helene Slabbert teken die doel aan. Saturday they played against Hangklip and Gill College and drew both games 0-0. Cecile Meyer word aangewys as Nico Malan se Speelster van die Dag. |
|
Sportdag by Gill
Die 1ste Hokkiespan het Saterdag, 13 Maart, aan die Gill sportdag deelgeneem. Die uitslae lyk soos volg: Vs Gill drew 0-0 vs Adelaide won 6-0 (Carien Heystek, Ruchelle Kleyn, Helene Slabbert(2) and Leta Meyer(2)) Elrine Steyn was chosen as Nico Malan's Player of the Day. Baie geluk meisies! |
Tel: 042 295-1130 / 295-2487
Fax: 042 291-0411 / 086 697 5661
E-Pos: nicomalan@gmail.com
Sluit aan by ons Facebook-groep: Nico Malan High School

Hokkie 2010 Uitslae
Hokkie 2011 | Hokkie 2012
