Click hier vir die 2010 Gholf O.P. skole program.
Gholf 1ste Span
| 1 | COLONANNI JAQUES | 25 | 21 | 25 | 23.7 | 71 |
| 2 | VAN WYK THEO | X | 26 | 21 | 23.5 | 47 |
| 3 | LANDMAN ARMANDT | 25 | 19 | 23 | 22.3 | 67 |
| 4 | DU PLOOY JAQUES | 19 | 14 | 24 | 19.0 | 57 |
| 5 | WANSINK TIAAN | 23 | 18 | 14 | 18.3 | 55 |
| 6 | INGLIS CAMERON | 17 | 16 | 22 | 18.3 | 55 |
| 7 | PYPER VON BURICH | 21 | 15 | 15 | 17.0 | 51 |
| 8 | DE JAGER TERMAYNE | 13 | 16 | 22 | 17.0 | 51 |
| 9 | ROSSOUW DANIEL | 18 | 15 | 16 | 16.3 | 49 |
| 10 | VAN HEERDEN | 14 | 14.0 | 14 |
2010 Uitslae
|
Cape Schools Gholftoernooi
Die jaarlikse Cape Schools Gholftoernooi is vir die eerste keer in die Kouga-gebied gespeel. Die Kaapse skole Rondebosch, Wynberg en SACS het teen Nico Malan, Grey (PE) en Selbourne van Oos-Londen gespeel. Hierdie wedstryde is gespeel op St Francisbaai, die Links en Eersterivier. Nico Malan word verteenwoordig deur: Theo van Wyk, Jacques Colananni, Tiaan Wansink, Cameron Inglis, Armandt Landman, Jacques du Plooy en Daniel Rossouw Nico Malan het uitstekende gholf gespeel en was dan ook die enigste onoorwonne span op die toernooi. Nico Malan wen Wynberg 7 - 2 Nico Malan wen Rondebosch 7 - 2 Nico Malan wen SACS 5 ½ - 3 ½ |
|
Dale Hayes Glacier Junior Reeks
Theo van Wyk 'n graad 12-leerder van Hoërskool Nico Malan speel onlangs op die PE Gholf Klub in die OP-afdeling van die Dale Hayes Glacier Junior Reeks. Hy speel briljante gholf en speel slegs 68 houe (4 onder baansyfer) en wen die toernooi om die OP-kampioen te word. In September gaan Theo na Gauteng om met die ander wenners van die verskillende streke mee te ding.
|
|
vs Grey, St John's en St Sithians
Nico Malan speel oor 3 dae teen Grey, St John's en St Sithians op verskillende bane. Op dag 1 speel hulle op P.E.G.C teen IPS vanaf 0 voorgee en vaar uitstekend met 6 tellings en behaal 173 punte, Grey 161, St. John's 148 en St. Sithians 136. Baie goeie spel in warm weer is Theo van Wyk(34), Armandt Landman(33), Jacques Colonanni(33) en Tiaan Wansink(30). The following 2 rounds were played on the Links and Humewood. Good rounds by Jacques, Armandt, Tiaan and Cameron Inglis. Support was provided by Von Burich Peyper, Daniel Rossouw and Jacques du Plooy. Finale Puntestand: 1. Grey - 430 2. Nico Malan - 410 3. St. John's - 407 4. St. Sithians - 395 |
|
vs Grey College
Op 1 Maart het Nico Malan teen Grey College gespeel op St Francis Baai. Ons speel uitstekende gholf met Tiaan Wansink wat 31 punte aanteken (4 onder baansyfer), Armandt Landman wat 27 punte aanteken (baansyfer), en Theo van Wyk wat 24 punte aanteken (3 oor baansyfer). Nico Malan wen Grey met 3 punte. The 2nd team also played a great game with Daniel Rossouw scoring 3 over par and Von Burick Peyper scoring 4 over par for a total of 68 points, thus beating Grey's 3rd team with 1 point. Theo van Wyk also took part in an EP Junior golf tournament in Uitenhage. Daar was 36 putjies oor 2 rondtes, en Theo eindig op in die 3de plek, waar hy slegs 3 oor baansyfer was. Congratulations to Theo and to the rest of these golf boys! |

