Atletiek 2010 Uitslae

O.P Skole byeenkoms by die Oval in PE

Saterdag was dit die O.P Skole byeenkoms by die Oval in PE. 33 van ons leerders het daar gaan deelneem. Die kompetisie was baie sterk gewees, maar ons atlete het hulle uiterse bes gelewer!

Stay tuned for the names of the athletes who made the E.P team that will travel to Sasolburg this coming holiday to take part in S.A Schools!


Distriksbyeenkoms - Kareedouw

Die volgende leerders het medaljes gewen by die Distriksbyeenkoms wat in Kareedouw gehou is op Saterdag 20 Februarie.

Charles Wait - beste veld prestasie vir seuns o/15
Rosseau Prinsloo - beste veld prestasie vir seuns o/19
Melissa Draai - beste baan prestasie vir dogters o/15
Marzanne Viljoen - beste veld prestasie vir dogters o/15
Cecile Meyer - beste veld prestaseie vir dogters o/16
Riska Verwey - beste baan prestasie vir dogters o/19
Engela Potgieter - beste veld prestasie vir dogters o/19

Baie geluk aan hierdie leerders!

Saterdag was dit die Cacadu atletiekbyeenkoms hier by Nico Malan. Baie geluk aan al die atlete wat 'n eerste en/of tweede plek behaal het. Hulle word opgeneem in die Cacadu span wat oor twee weke aan die O.P Kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem.

Congratulations to Rosseau Prinsloo who achieved a height of 1,91m in the men u/19 high jump. This is a new record and a new personal best for him. Well done Rosseau!


Marquee Tent Hire atletiekbyeenkoms

Woensdag, 18 Februarie, het ons die Marquee Tent Hire atletiekbyeenkoms gehou. Dit was 'n baie suksesvolle dag en ons atlete het besonder goed presteer!

Congratulations to all the medal winners and a big thank you to Marquee Tent Hire for sponsoring this day for us!

Saterdag, 21 Februarie, was dit die distriksbyeenkoms by Paul Sauer Hoërskool in Kareedouw. In 42 grade hitte het ons atlete alles uitgehaal en baie goed presteer!

Congratulations to all the certificate winners and stay posted for the list of athletes that made it into the team for Saturday's Cacadu athletics meeting here at Nico Malan.


Atletiek Interskole:

Vrydag, 5 Februarie, het ons Nico Malan se skoolbusse vol kinders gelaai en die pad PE toe gevat vir ons jaarlikse atletiek Interskole kragmeting teen D.F Malherbe by NMMU. Al was dit 'n snikhete dag, het ons atlete besonder goed presteer.

The following athletes received trophies for best achievement in a field item:

u/14 girl Rieke-Marie du Preez

u/15 girl Melissa Draai and Philene van Niekerk
u/15 boy Charles Wait

u/16 girl Alishe de Lange
u/16 boy Xeno Pienaar

u/17 girl Lize du Plessis

u/19 girl Leta Meyer
u/19 boy Rosseau Prinsloo

Die volgende atlete het trofees ontvang vir die beste prestasie in 'n baan item:

o/14 seun Djoran Jacobs

o/16 dogter Carla Oliphant
o/16 seun Reinhardt Pressley

o/17 seun Kevin Botha

o/19 dogter Riska Verwey
o/19 seun Adriaan Erasmus

Djoran Jacobs word aangewys as die Junior Victor Ludorum en Kevin Botha as die Senior Victor Ludorum.

Nico Malan wins the Athletics Interschools for the sixth year in a row.
Congratulations to all these athletes and also to the D.F athletes who received trophies!


Interhuisatletiekbyeenkoms

Vrydag, 22 Januarie, was dit ons Interhuisatletiekbyeenkoms. Al was dit 'n snikhete dag, het die Nico Malanners in massas opgedaag. Baie geluk aan Jeffreysbaai wat met 894 punte gewen het! Ons is baie opgewonde oor die komende atletiekseisoen! Thank you to all the organizers, teachers and parents who helped out at this event. It was truly a great success!

Congratulations to the following learners:

Kevin Botha - Senior Victor Ludorum
Cecile Meyer - Senior Victrix Ludorum
Marizanne Viljoen - Junior Victrix Ludorum
Dehan Dumas - Junior Victor Ludorum
Carla Oliphant - 1500m, naellope
Xeno Pienaar - Beste prestasie in spiesgooi vir seuns
Natasha van Wyk - Beste prestasie in driesprong
Rosseau Prinsloo - Beste veldprestasie, beste hoogspring prestasie seuns 0/19
Christine Kritzinger - beste prestasie vir 0/14-leerder

Baie geluk aan al hierdie leerders!


Atletiek 2011 | Atletiek 2012