Redenaarskuns
Nico Malan se redenaars het 'n goeie jaar beleef. Drie van ons redenaars het na die halfeindronde van die ATKV se redenaarskompetisie deurgedring. Hulle is: Coenraad Brönn, Marike du Toit en Jeanie Adendorff. Baie geluk aan hierdie redenaars.
In die skool se interne kompetisie het Alissa Jooste die junior afdeling gewen met Marzanne Viljoen in die tweede, Marike du Toit in die derde en Jeanie Adendorff in die vierde plek.
Ons het hierdie jaar ook ons redenaars- en debatsvereniging tot stand gebring, wat groot belangstelling ontlok het.
Verantwoordelike opvoeder: A.D. van den Berg
Tel: 042 295-1130 / 295-2487
Fax: 042 291-0411 / 086 697 5661
E-Pos: nicomalan@gmail.com
Sluit aan by ons Facebook-groep: Nico Malan High School

