Koor

Die Hoërskool Nico Malan koor het vanjaar uit 65 lede bestaan - 'n uitsonderlike groot groep mense met 'n byna gelyke balans tussen seuns en dogters. Hierdie leerders het ook op akademiese gebied en in sport hulle deeglik laat geld. Met optredes tydens koorfeeste (onder andere by Laerskool Stulting, ook in Uitenhage en Jeffreysbaai), koorkonserte en kultuuraande het die koor gesorg vir mooi uitvoerings.

Verantwoordelike opvoeder: C.H.N. Carstens
Begeleier: J. Strydom
Week Events
26 Julie Bloedskenk Skoolsaal
Huis Meiring Glansaand (18:30) Kultuursentrum
 
27 Julie Landloop: Liga 5 Pellsrus
Rugby en Hokkie: Barnards' Castle (Engeland) Nico Malan
 
28 Julie Musical Trivia (18:30) Skoolsaal
 
29 Julie Sokkie (Matriekafskeid) Skoolsaal
 
30 Julie - 1 Aug Netbal: Nasionale kampioenskap Johannesburg
 
31 Julie Landloopliga Sondagsrivier
Landloop: Kouga-kampioenskap Nico Malan
Rugby, Hokkie en Netbal: Brandwag Brandwag
 
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.
For all the previous news, check the relevant tabs.
Latest update:
News Tab: News