Sosiaal

MNR EN MEJ NICO MALAN 2011

Ian Groenewald (Mnr. Nico Malan 2de), Roxy Kotzé (1ste prinses), Erwee Latsky (Mnr. Nico Malan), Nianca Brouwer (2de Prinses), Mikhial Slabbert (Mnr. Nico Malan 3de) Jeiandré Louw (Mej. Nico Malan)


MEJ NICO MALAN JUNIOR 2011

Nicola Botha (1ste Prinses), Susan Schoeman (Mej. Nico Malan Junior), Rike-Mari du Preez (2de Prinses)


Fotos geneem deur Christa Ferreira


VALENTYNSDAG

Huizemark het die personeel van Nico Malan op Valentynsdag bederf met heerlike liefdeskolwyntjies.
Agter: Mnr. Albie Loubser, mnr. Pieter Potgieter, mnr. Deon Meyer
Voor: Me. Renchia Boudouris en me. Wanda Hayes


Die ingangsportaal van die saal. Die tema van die Valenstynsbal was Night in Paris.


Mark Scholtz en Leandré Blume


Marlouise Ferreira, Danelle van Rooyen, Nastasha Whitehorn, Kayla Vosloo