Toerisme:

Verwagtinge wat by leerders gekweek word:

Hulle sal probeer om:

- Vaardighede, kennis, waardes en gesindhede te verkry wat nodig is om doeltreffend met klante te kommunikeer, behoeftes te identifiseer en die vereiste diens te voorsien om klantetevredenheid te verseker.
- Toegang te verkry tot verdere opleiding in die gekose veld of sektor deur inligting oor loopbaanaangeleenthede op die gebied van toerisme te verkry.
- Wetenskap en tegnologie doeltreffend te gebruik in kommunikasie en wanneer inligting verkry word.
- Doeltreffend saam met ander te werk as 'n lid van 'n span, groep, organisasie en gemeenskap deur die kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede wat in klantsorg en dienslewering toegepas word.
- Jouself en jou aktiwiteite op 'n verantwoordelike wyse en doeltreffend te organiseer en te bestuur deur leemtes in die ontwikkeling van toerisme te identifiseer en aanbevelings ter wille van verbetering en groei te maak.
- Inligting oor toerisme in te samel, te analiseer, te organiseer en krities te evalueer.
Week Events
26 Julie Bloedskenk Skoolsaal
Huis Meiring Glansaand (18:30) Kultuursentrum
 
27 Julie Landloop: Liga 5 Pellsrus
Rugby en Hokkie: Barnards' Castle (Engeland) Nico Malan
 
28 Julie Musical Trivia (18:30) Skoolsaal
 
29 Julie Sokkie (Matriekafskeid) Skoolsaal
 
30 Julie - 1 Aug Netbal: Nasionale kampioenskap Johannesburg
 
31 Julie Landloopliga Sondagsrivier
Landloop: Kouga-kampioenskap Nico Malan
Rugby, Hokkie en Netbal: Brandwag Brandwag
 
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.
For all the previous news, check the relevant tabs.
Latest update:
News Tab: News