Musiek

Sedert die aanvang van die nuwe sillabus word musiek as 'n vak slegs aangebied vanaf graad 10 tot 12. Buite-kurrikulêre musiek word ook aangebied gedurende weeksmiddae. Leerders berei voor vir praktiese sowel as teoretiese eksamens by institute soos Unisa, Royal Schools en Trinity Guildhall. Waldo Swanepoel het gedurende September die graad 5- klaviereksamen van Royal Schools suksesvol afgelê. Waldo het ook twee weke gelede die graad 5-eksamen in musiekteorie (Royal Schools) afgelê.

Verantwoordelike opvoeder: C.H.N. Carstens
Week Events
26 Julie Bloedskenk Skoolsaal
Huis Meiring Glansaand (18:30) Kultuursentrum
 
27 Julie Landloop: Liga 5 Pellsrus
Rugby en Hokkie: Barnards' Castle (Engeland) Nico Malan
 
28 Julie Musical Trivia (18:30) Skoolsaal
 
29 Julie Sokkie (Matriekafskeid) Skoolsaal
 
30 Julie - 1 Aug Netbal: Nasionale kampioenskap Johannesburg
 
31 Julie Landloopliga Sondagsrivier
Landloop: Kouga-kampioenskap Nico Malan
Rugby, Hokkie en Netbal: Brandwag Brandwag
 
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.
For all the previous news, check the relevant tabs.
Latest update:
News Tab: News