Lewensoriëntering:
Vakhoof: Mev. E Steenkamp
Onderwysers: Me. E Heystek, Me. A de Jongh, Mnr. Carstens, Me. S Janse van Rensburg, Me. C Maré, Me. M Lombard en Mnr. G Pietersen
Die LO-sillabus dek belangrike aspekte wat ons glo die leerders van Nico Malan toerus om 'n beter lewensstyl te handhaaf.
Ons poog om lewenswaardes vas te le wat leerders instaat sal stel om goeie keuses te maak aangaande hulle eie lewens, maar ook om goeie loopbaankeuses te maak.
Die basiese aspekte wat gedek word:
1. Persoonlike fiksheid en gesondheid en persoonlike welsyn op alle vlakke van hulle lewens;
2. Ontspanning, sport, kultuur en leierskap word ontwikkel;
3. Goeie burgerskap word bevorder en hoe sport gebruik kan word om nasiebou te bevorder; en
4. Navorsing oor loopbane en loopbaankeuses word gedoen.
Tel: 042 295-1130 / 295-2487
Fax: 042 291-0411 / 086 697 5661
E-Pos: nicomalan@gmail.com
Sluit aan by ons Facebook-groep: Nico Malan High School

