Graad 10 - 12

Die volgende sewe leerareas word gedek in elke graad:

1. Afrikaans 1e en 2e Taal
2. Engels 1e en 2e Taal
3. Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid
4. Lewensoriëntering
5. Ekonomie / RTT / Ingenieursgrafika en -ontwerp / Lewenwetenskappe
6. Rekeningkunde / Fisiese Wetenskappe / Besigheidstudies/ Visuele Kuns / Toerisme
7. Rekeningkunde / Verbruikerstudies / Aardrykskunde / IT / Toerisme / RTT
 
LET WEL:
Algemeen:
  • Een vak uit elke groep moet gekies word.
 
Musiek:
  • Kan as deel van die gewone vakpakket geneem word na onderhandeling met die skoolhoof
  • Die basiese skoolgeld dek die onderrig van hierdie vak.
  • Teoretiese onderrig geskied gedurende skoolure en praktiese onderrig na skool.
  • Indien Musiek nie deel uitmaak van die skoolprogram nie (volgens vakkeuse) moet die buite-kurrikulêre leerders 'n bedrag betaal.
 
CAT & IT:
  • Kan as deel van die gewone vakpakket geneem word. (Sien groepe)
  • Alle kandidate sal aan keuring onderworpe wees.
  • Die basiese skoolgeld dek die koste verbonde aan hierdie vak.

Die skool behou steeds die reg om jaarliks moontlik die vakkeuse in graad 10 aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die leerders van die volgende jaar te voldoen.
Week Events
26 Julie Bloedskenk Skoolsaal
Huis Meiring Glansaand (18:30) Kultuursentrum
 
27 Julie Landloop: Liga 5 Pellsrus
Rugby en Hokkie: Barnards' Castle (Engeland) Nico Malan
 
28 Julie Musical Trivia (18:30) Skoolsaal
 
29 Julie Sokkie (Matriekafskeid) Skoolsaal
 
30 Julie - 1 Aug Netbal: Nasionale kampioenskap Johannesburg
 
31 Julie Landloopliga Sondagsrivier
Landloop: Kouga-kampioenskap Nico Malan
Rugby, Hokkie en Netbal: Brandwag Brandwag
 
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.
For all the previous news, check the relevant tabs.
Latest update:
News Tab: News