Ekonomie:

Dit word aangebied vanaf graad 10-12.

Die skool het 'n trotse tradisie van prestasies wat deur leerders behaal is in die Senior Sertifikaateksamen.

Daar word nie net klem gelê op feitekennis nie, maar die leerders word bewus gemaak van die omgewing waarin hulle leef en die praktiese lesse wat die lewe leer hulle eie te maak. 'n Gesonde denk- en redenasievermoë is onontbeerlik in die vak en daar word gepoog om die mens in totaliteit te ontwikkel.
Mnr. Zeelie   Gr. 10 - 12
Week Events
26 Julie Bloedskenk Skoolsaal
Huis Meiring Glansaand (18:30) Kultuursentrum
 
27 Julie Landloop: Liga 5 Pellsrus
Rugby en Hokkie: Barnards' Castle (Engeland) Nico Malan
 
28 Julie Musical Trivia (18:30) Skoolsaal
 
29 Julie Sokkie (Matriekafskeid) Skoolsaal
 
30 Julie - 1 Aug Netbal: Nasionale kampioenskap Johannesburg
 
31 Julie Landloopliga Sondagsrivier
Landloop: Kouga-kampioenskap Nico Malan
Rugby, Hokkie en Netbal: Brandwag Brandwag
 
Cick here for the Code of Conduct, Admission Application 2010 and Subject Choices 2010 PDF documents.
For all the previous news, check the relevant tabs.
Latest update:
News Tab: News