Aardrykskunde:
Aardrykskunde
Vakhoof : Mnr. Gerrit Pienaar
Onderwysers : Mnr. Gerrit Pienaar Gr 11 en 12
Mev. Annemarie Meyer Gr 10,11 en 12
Mnr. Willem Maré Gr 10
Menslike en Sosiale Wetenskap
Vakhoof : Mev. Annemarie Meyer
Onderwysers : Mnr. Gerrit Pienaar Gr 8 en 9
Mev. Annemarie Meyer Gr 8 en 9
Mev. Annelie Hattingh Gr 8 en 9
Mnr. Christiaan Carstens Gr 8 en 9
Mnr. W Maré Gr 8 en 9
Besondere prestasie
1992 - 2007: Geen druipelinge in gr12 in die Senior Sertifikaateksamen.
1998 : Beste leerling in Aardrykskunde in die Oos Kaap
Aardrykskunde is 'n baie gewilde vak wat groot groepe leerlinge elke jaar lok. Die gewildheid van die vak spruit uit die konsepbenadering wat deurlopend gevolg word ten opsigte van die vakinhoud.
Tel: 042 295-1130 / 295-2487
Fax: 042 291-0411 / 086 697 5661
E-Pos: nicomalan@gmail.com
Sluit aan by ons Facebook-groep: Nico Malan High School

