2012-02-20
EC Meeting (1st break)
JOT: gr 11 girls (1st break)
JOT: gr 11 boys (2nd break)
Meeting: Inicol editing staff (2nd break)
Dance practice (14:00 - 15:00)
Sport (14:30 - 16:00)
Sport (16:00 - 17:30)
Choir: Sopranos and Altos (18:00 - 20:00)
2012-02-21
Cake sale: Revue
JOT: Bible reading (1st break)
JOT: gr 11 girls (2nd break)
Photography club (14:00 - 15:00)
Sport (14:30 - 16:00)
Sport (16:00 - 17:30)
Nico "Makietie" (19:00)
2012-02-22
Meeting: Inicol (1st break)
Prep class (2nd break)
Photography club (14:00 - 15:00)
Athletics: Marquees Tent Hire Meeting (NM)
Chess (15:00 - 16:00)
Sport (16:00 - 17:30)
Choir: Tenors and Basses (18:00 - 20:00)
2012-02-23
Meeting: Computer prefects (1st break)
JOT: gr 12 girls (1st break)
SCA (2nd break)
Sport (14:30 - 16:00)
Sport (16:00 - 17:30)
Mr & Miss Nico Malan (interviews)
2012-02-24
Revue (14:00 - 16:00)
2012-02-25
Athletics: Primary Schools Cacadu (NM)
Matric farewell fundraising: 4X4, Angling, 4-weelers, Archery
2de span Nico Malan VS Linkside

Nico Malan kolf eerste en teken 132 lopies in die toegelate 20 beurte. Linkside kry slegs 107 lopies en ons boul hulle uit in die 15de beurt. Nico Malan wen dus met 25 lopies. Beste kolwers: Adriaan Lombard, Miguel Margro (21 lopies), Rykie Rautenbach (22 lopies). Beste bouler is Thulani Speelman (4 beurte - 14 lopies vir 3 paaltjies).
Nico Malan 1ste VS Grey 3de (speel ook 1ste liga)

Nico Malan wen die loot en besluit om eerste te kolf. Nico Malan teken 147 lopies aan vir 6 paaltjies in ons toegelate 20 beurte. Nico Malan beperk Grey tot 142 lopies. Uitstekende veld en boulwerk het die wedstryd in ons guns geswaai. Grey het 17 gekort van die laaste beurt. Goeie boulwerk deur Wian Pienaar het dit onmoontlik gemaak om die lopies te behaal. Nico Malan wen die wedstryd met 5 lopies. Speler van die wedstryd is Gerhard Engelbrecht. Beste kolwers: Gerhard Engelbrecht (44) en Luan Nieuwoudt (24). Beste boulers: Tom Darling (1 paaltjie vir 23 lopies in 4 beurte) en Wian Pienaar (1 paaltjie vir 25 lopies in 4 beurte).
o/14-span Nico Malan VS Newton

Newton wen die loot en besluit om eerste te kolf. Hulle word uitgeboul vir 66 lopies binne 15 boulbeurte. Gerrie Pretorius sorg vir 'n boulsessie wat die wedstryd wegneem vanaf die opposisie deur 5 paaltjies in 4 boulbeurte te neem vir net 14 lopies. Tian van Huyssteen neem 2 paaltjies vir net 1 lopie in twee boulbeurte. Beide Benjamin Loubser en Andre Adendorff vat elk 1 paaltjie. Nico Malan kolf tweede en bereik die wentotaal van 67 met net 3 paaltjies plat in die 17de boulbeurt. Kaptein Justin Moolman kry die hoogste totaal met 36 lopies. Nico Malan wen dus met 7 paaltjies.
o/15-span Nico Malan VS Newton

Nico Malan kolf eerste en teken 147 in die 20 beurte aan vir 8 paaltjies. Nico Malan boul Newton uit vir 62 lopies. Nico Malan wen die wedstryd met 85 lopies. Beste kolwers: Guilherme Silva (20) en Stephan Vermaak (35). Beste bowlers: Siseko Miggels (3 beurte vir 10 lopies en 4 paaltjies) en David Higgs (2 beurte vir 8 lopies en 3 paaltjies).
Top Tien-byeenkoms in Pretoria

12 van Hoërskool Nico Malan se top atlete het onlangs aan die Top Tien-byeenkoms in Pretoria deelgeneem. Die kompetisie was baie mededingend en altesaam 1300 atlete het by hierdie byeenkoms teen mekaar meegeding. Die byeenkoms is as spankompetisie aangebied en daarom was die fokus op spanprestasie en nie individuele prestasie nie. Die tien beste items van elke skool se gemiddeld is bereken om die wenskool te bepaal. Skole het teen mekaar meegeding in drie afdelings: grootskole (1100+ leerders), mediumskole (801 - 1099 leerders) en klein skole (800 leerders en minder). Vir elke afdeling is daar 'n wenner bepaal.

In die mediumafdeling eindig Nico Malan 10de uit 26 skole met 'n gemiddelde punt van 846. Klerksdorp, wat dié afdeling wen, het 'n gemiddeld van 978 punte behaal.

Nico Malan verower 1 goud, 4 silwer en 3 brons medaljes. Die hoogste tabelpunte is behaal deur Christiaan Oliphant in die 800m-wedloop (967) en Mariska Pieters in hoogspring (905).
Nico Malan o/14 teen Grey o/14

Nico Malan kolf eerste en maak 145/6 in 20 boulbeurte. Peet Steenkamp maak 53 van 44 balle, Tian van Huyssteen maak 31 en Gerrit Pretorius maak 20 van 16 balle af.

Grey kolf tweede en is almal uit vir 96. Tian van Huysteen vat 3 paaltjies vir 6 lopies in 4 beurte, Benjamin Loubser vat 3 paaltjies vir 17 van 4 boulbeurte en Andre Adendorff vat 3 vir 19 van 3 boulbeurte af.

Nico Malan wen dus met 49 lopies.
Nico Malan Interhuis

Elf rekords is onderskeidelik in die 800m, 400m, hamergooi, 90m hekkies, 100m hekkies, 400m hekkies, driesprong en gewigstoot verbeter en kan hierdie sportmanne en-vroue se name in die toekoms nog by groot byeenkomste verwag word.

Die koshuisspan het vanaf die eerste geweerskoot die voortou geneem en het aan die einde van dié dag, ver voorgeloop om uiteindelik stof in almal se oë te skop. Die Dorp het die stokkie vroeg al aan Jeffreys oorgegee en laasgenoemde span het met dertig punte meer, tweede gekom.
Click here to download list of secondhand books available.
Uit die Hoof se kantoor is die nuutste afdeling op die Digitale Dokumente webblad. Alle dokumente beskikbaar gestel deur Mnr. Lötz kan hier deur die ouers en leerders afgelaai word.
Click hier Digitale Dokumente
Click here to download March 2012 test time table.